Hek toegang (dagbesoekers)

Volwassenes – R50.00
Skoolkinders – R20.00
Voorskool – Gratis 

Kampeerplek

Kampeerplek vir gesin, met krag - R 270.00 per dag
Ekstra persone/ekstra voertuig - R 50.00
Sonder krag 4 persone - R200.00 per dag Lapa met braaigeriewe Gratis

Lapa met braaigeriewe

Slegs die hektoegang per persoon.
Bring eie hout of charcoal en bespreek.
R200 vir lapa Gratis Konferensie + Kombuis(Eenheid)

Konferensie + Kombuis(Eenheid)

Konferensie + Kombuis(Eenheid) Eie vadoeke en seep – R500.00 per dag
Breekgoed – word bereken op hoeveelheid aangevra
Tafeldoeke wit en maroon – R10.00 per tafeldoek Woonstel

Woonstel

R200.00 p/p per nag

Saal

Groot funksies bo 100 persone  – R 2000.00 per dag
Kleiner funksies 50 persone  – R 1,200.00 per dag
Huur die hele terrein  – R 5,500.00 per dag
Toegangsgeld nie hier van toepassing nie.

U ontvang Vegkop terrein skoon en netjies. Die terrein moet in dieselfde toestand afgegee word.

Bankbesonderhede: Vegkop Slagveld Mpy Absa Heilbron 928 151 212
Epos asb betalingsbewys na vegkopslagveld@gmail.com of cornevdm@heilbron.co.za
Sodra inbetalingsbewys ontvang is, is bespreking bevestig. Besprekings moet gedoen word by sekretaris: 066 564 7707

NB Bespreking van krag nadat 50% deposito ontvang is.

Geniet u verblyf op Vegkop