{"id":19,"date":"2020-10-12T17:29:41","date_gmt":"2020-10-12T15:29:41","guid":{"rendered":"https:\/\/vegkop.co.za\/?page_id=19"},"modified":"2020-10-12T18:16:46","modified_gmt":"2020-10-12T16:16:46","slug":"meer-oor-ons","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/vegkop.co.za\/meer-oor-ons\/","title":{"rendered":"Meer oor ons"},"content":{"rendered":"\n\t
Vegkop is een van die belangrikste historiese terreine in die Vrystaat en Suid Afrika. Dit is \u2018n terrein wat van besonderse betekenis is vir al Suid Afrika se mense. Die unieke skoonheid en afsondering van die terrein bekoor verskeie en lok jaarliks talle besoekers van oral oor. Die terrein behoort aan die gemeenskap van Heilbron en word deur die gemeenskap bestuur en onderhou.<\/p>\n
Vegkop is nie net \u2018n historiese terrein nie, maar bied veel meer aan die gemeenskap en die besoeker. Die terrein is netjies en word self deur die gemeenskap onderhou uit eie middele. Ons is voorwaar trots op hierdie juweel van die Riemland en hoop dat u na \u2018n besoek aan die webblad dit sal oorweeg, om \u2018n besoek aan ons terrein in te sluit met u volgende reis.<\/p>\n
Hartlike plattelandse welkom!<\/p>\n\t\t\t\t\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Vegkop is een van die belangrikste historiese terreine in die Vrystaat en Suid Afrika. Dit is \u2018n terrein wat van besonderse betekenis is vir al Suid Afrika se mense. Die unieke skoonheid en afsondering van die terrein bekoor verskeie en lok jaarliks talle besoekers van oral oor. Die terrein behoort aan die gemeenskap van Heilbron…<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"yoast_head":"\n