Grasren 2010 Datum: 20/2/2010.

Grasren Pamflet
Grasren 2010 Pamflet!

Die 2010 grasren word weer vanjaar gehou op Saterdag 20 Februarie by Enkeldoorndam, 24 km vanaf Heilbron op die Vegkop (Lindley) pad. Die GPS koordinate is S27 27.570 E27 54.722. Tyd 7.30vm met laaste vertrektyd 11:00vm. Prysuitdeling 15:00. Drink en eetgoed word op die terrein en langs die roete verkoop.

Toegang: R15 per voertuig.

Grasren inskrywings: (Groen roete vir voertuie met lae grondvryhoogte) Motorfietse en quad bikes R100. Motorvoeruig tot 4 persone R120, daarna R25 per persoon ekstra. 4x4 Roete(Rooi roete vir vernuftige 4x4 bestuurders) R200 per voertuig. Kinders onder 8 gratis.

  • Fine-Ice-Wine-Time van VAN LOVEREN. Besondere "Slush Puppy" wyn.
  • Senwes Grassnyer wedren!! Bring jou eie of huur een.
  • Putjiespel (Gholf) Wen 'n skaap.
  • Braaipakke beskikbaar met heerlike bosveldhout vure.
  • Baie, baie pryse.
  • Gaskunstenaar.

Meer inligting oor die 2010 Grasren!

Gastehuise

Kampering by die Enkeldoorndam

  • Kampering met ablusie geriewe en kragpunte op die terrein beskikbaar.
    • Kontak Johan Stadler 082 774 8813
    • Retha Swart 083 2944 836.

Akommodasie in Heilbron

  • Dorpshuis Gastehuis

    • 058-853 0454
  • Fraaihuis B&B

    • 058-852 2205
  • Marshall House

    • 058-8521872
  • Villa Bonheur

    • 058-85 30681

Akommodasie in die Heilbron omgewing

  • Francolin Creek (30km)
    • 058-85 23151,
    • 082 773 7151,
    • 082 856 2607
  • Goedehoop Gastehuis (20km) Op die roete!

    • 058-85 23265,
    • 082 920 2515,
    • 082 770 1962
  • Lekkerlag Landgoed (15km) Baie naby!

    • 058-85 30882,
    • 082 573 4230
  • Lalapanzi Lodge (15km) Baie naby, groot en lekker vir 'n groep!

    • 056-631 0496,
    • 076 566 6464
  • Leeupoort Safaris (12km)

    • 072 198 5863, 082 871 4152
  • Tau Thaba (18km)

    • 058-85 22629,
    • 082 553 8969
  • Moratuwa Lodges (25km) Op roete!

    • 056 631 0249,
    • 074 112 5772
  • Collett Els (10km) "Nuut!", relatief naby.

    • 072218 6727,
    • 058-85 30863