Grasren 2010 Datum: 20/2/2010.

Grasren Pamflet
Grasren 2010 Pamflet!

Die 2010 grasren word weer vanjaar gehou op Saterdag 20 Februarie by Enkeldoorndam, 24 km vanaf Heilbron op die Vegkop (Lindley) pad. Die GPS koordinate is S27 27.570 E27 54.722. Tyd 7.30vm met laaste vertrektyd 11:00vm. Prysuitdeling 15:00. Drink en eetgoed word op die terrein en langs die roete verkoop.

Toegang: R15 per voertuig.

Grasren inskrywings: (Groen roete vir voertuie met lae grondvryhoogte) Motorfietse en quad bikes R100. Motorvoeruig tot 4 persone R120, daarna R25 per persoon ekstra. 4x4 Roete(Rooi roete vir vernuftige 4x4 bestuurders) R200 per voertuig. Kinders onder 8 gratis.

  • Fine-Ice-Wine-Time van VAN LOVEREN. Besondere "Slush Puppy" wyn.
  • Senwes Grassnyer wedren!! Bring jou eie of huur een.
  • Putjiespel (Gholf) Wen 'n skaap.
  • Braaipakke beskikbaar met heerlike bosveldhout vure.
  • Baie, baie pryse.
  • Gaskunstenaar.

Meer inligting oor die 2010 Grasren!

Vegkop 2010 Grasren

20 Februarie 2010

Tyd: 07:30 - Laaste wegspring om 11:00

Plek: Enkeldoorndam Heilbron

GPS Koördinate: S27 27.570 E27 54.722

2010 Pamflet
2010 Pamflet!

Groot Pryse!

  • Kontantkroeg
  • Kosstalletjies
  • Vermaak vir die kinders
  • Akkommodasie beskikbaar
  • Kampering met kragpunt
  • Gaskunstenaars tot laat
  • Toegang R15 per voertuig
  • Motorfietse en Quad Bikes R100
  • Motorvoertig tot 4 persone R120, 4x4 Roete R200, daarna R25 p/p ekstra. Kinders onder 8 gratis.
  • Grasren prysuitdeling by Enkeldoorndam om 15:00

Navrae:

Louis Kleynhans 082 770 1112 LJ Botha 083 803 2184 Lukas van Vuuren 083 458 9345 Tommie Esterhuizen 082 782 0668

GRASWEDREN

Toets jou kennis in 'n asemrowende omgewing! Stop by 20 Borge-punte. Wynproe, bokbal-spoeg en baie ander pret! Maak dit 'n familie-dag en geniet dit almal saam. Hier is baie pryse.

ROOI- & GROEN ROETE

Rooi roete vir die meer vernuftige 4x4 of 4-wiel eienaar.
Groen roete vir motors en bakkies met lae grondvry hoogte.

Nuut!

  • VAN LOVEREN - "Fine-Ice-Wine-Time"
  • Senwes Grassnyer-Race! 12:00 - 14:00 Bring jou eie grassnyer of huur een.
  • Putjiespel (Wen 'n skaap)
  • Braaipakke beskikbaar met heerlike bosveldhout-vure!